Moreleta Duifies is bevoorreg om fasiliteite van goeie gehalte te bied

  • Ouderdomspesifieke speel apparate
  • Onderdak Sandput
  • Terapeute op die perseel
  • Fietsiebaan
  • Mediasentrum
  • Groot lokale vir optimale ontwikkeling
  • Rolstoel vriendelik
  • Veiligheid en sekuriteit