Spyskaart

By Moreleta Duifies beskik ons oor heilsame etes wat oor ‘n tydperk van vier weke uitgewerk is.  Gebalanseerde maaltye is vir ons van kardinale belang.  Op die manier verskaf ons ‘n verskeidenheid etes wat sal voldoen aan elke Duifie se smaak.