JUNIOR BABA’S
1 Oggend opvoeder
1 Middag opvoeder
1-2 Assistente

3 – 4 maande – Maks 10 babas per klas
5 – 8 maande – Maks 15 babas per klas
9 – 12 maande – Maks 18 babas per klas

Fisiese versorging geniet hoë prioriteit. ‘n Stimulasieprogram word gevolg.

Daaglikse verslag: 

  • eet- en slaaproetines
  • medisyne inname
  • oulike gebeure ens.

SENIOR BABA’S
1 Oggend opvoeder
1 Middag opvoeder
1-2 Assistente

12 – 24 maande – Maks 18 babas per klas

Stimulasieprogram:

  • Taal
  • Fyn & groot motoriese aktiwiteite
  • Persepsie
  • Musiek
  • Skeppende aktiwiteite

Daaglikse verslag

PEUTERS
1 Oggend opvoeder
1 Middag opvoeder
1-2 Assistente

2 – 3 jaar – Maks 25 peuters per klas

Dagprogram:

  • Bybelverhaal
  • Temabespreking
  • Taal
  • Wiskunde
  • Lewensvaardighede
  • Skeppende aktiwiteite
  • Persepsie
  • Musiek
  • Beweging

Roetine aktiwiteite o.a “potty-training”

KLEUTERS
1 Oggend opvoeder
1 Middag opvoeder
1 Assistent

4 – 6 jaar – Maks 25 kleuters per klas

Dagprogram:

  • Bybelverhaal
  • Temabespreking
  • Taal
  • Wiskunde
  • Lewensvaardighede
  • Tegnologie
  • Wetenskap
  • Skeppende aktiwiteite
  • Persepsie
  • Musiek
  • Beweging